DIE SE­RE­MO­NIE

Huisgenoot Trou - - Rolanda -

Die trou­se­re­mo­nie is op ’n gras­perk by Old Mac Dad­dy ge­hou, met groot sam­bre­le wat be­skut­ting teen die so­mer­son ge­bied het. Rolanda se pa, Fa­nie Ma­rais, ’n pre­di­kant, het die se­re­mo­nie waar­ge­neem. ’n Hoog­te­punt vir Rolanda was toe sy om­kyk en die twee­ja­ri­ge Em­ma, dog­ter­tjie van haar sus­ter, Ren­tia Fo­bi­an, met roos­bla­re op die gras sien speel. Rolanda het vir die se­re­mo­nie ’n bo­le­ro van chan­til­ly­kant ge­dra. “Ek is mal daar­oor – die bes­te is dat ek dit weer kan dra, selfs by je­ans en ’n T-hemp!” Haar ka­dot­jie is deur Su­zaan Heyns ont­werp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.