DIE ROK

Huisgenoot Trou - - Rolanda -

Voor haar eer­ste af­spraak met die ontwerper Su­zaan Heyns het Rolanda nie ’n pre­sie­se i­dee ge­had van hoe haar rok moet lyk nie. “Daar is so baie mooi rok­ke daar bui­te. Ek het ge­weet ek hou van die antieksjiek styl en ’n ro­man­tie­se voor­koms. Ek het iets ge­soek wat nie styf pas nie, son­der ba­lei­ne, wat heel­aand ge­mak­lik sou wees. En ek wou nie ’n wit rok hê nie!” Sy kan nie ’n guns­te­ling­deel van haar rok kies nie. “Die ag­ter­kant, die fyn de­tail, die lang sleep… nee, dis on­moont­lik!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.