DIE DE­KOR

Huisgenoot Trou - - Rolanda -

Die paar­tjie wou hê die ont­haal moes voel en lyk soos ’n so­mere­te by hul huis. Rolanda het self al die antieksjiek plek­mat­jies ver­sa­mel (dit het haar om­trent ’n jaar ge­kos!) en el­ke gas s’n het an­ders ge­lyk. “Dis die soort goed wat ek in my huis het – dit het die ta­fels dus ’n baie per­soon­li­ke ge­voel ge­gee,” sê sy. Die ta­fel­rang­skik­kings van ro­se en fyn­bos was baie na­tuur­lik en tee­ker­se in ver­skil­len­de glas­hou­ers het ’n gesellige at­mos­feer ge­skep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.