DIE EER­STE DANS

Huisgenoot Trou - - Rolanda -

Vir Jo­zua was die eer­ste dans, op die maat van Da­vid Bo­wie se “Let’s Dan­ce”, die hoog­te­punt. “In daar­die sta­di­um was ek ge­vul met lief­de en vreug­de oor al die ge­beu­re. Die dans was nie net ’n ont­la­ding ná die dag nie, maar ’n won­der­li­ke free­sty­le tus­sen ons. Ons het niks ge­oe­fen nie, maar só lek­ker saam­ge­dans – ons eer­ste keer as man en vrou.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.