DIE KOS

Huisgenoot Trou - - Rolanda -

Die gas­te was gek oor die spyskaart, wat vye in par­ma­ham, diep­ge­braai­de ri­sot­to-en-par­me­saan­kaas­bal­le­tjies en lams­vleis met ge­roos­ter­de groen­te in­ge­sluit het, sê Rolanda. “Maar ek was so be­sig om te ge­sels en te kui­er dat ek nie self daar­van ge­ëet het nie! Ek was die vol­gen­de dag baie spyt, ver­al toe ek hoor hoe lek­ker al­mal ge­smul het!” Om­dat die mees­te van die 100 gas­te by Old Mac Dad­dy ge­slaap het, kon die par­ty­tjie tot in die vroeë og­gend­u­re aan­hou. “Dit was pre­sies wat ons wou hê: ’n ge­mak­li­ke fees­vie­ring saam met ons fa­mi­lie en vrien­de.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.