DIE BREEKWARE

Huisgenoot Trou - - Rolanda -

Die gas­te het tee en kof­fie uit antieksjiek kop­pies ge­drink wat dit ook laat voel het as­of hul­le by ie­mand se huis kui­er. Die de­kora­gent­skap 4 E­very E­vent het die tee­kop­pies ge­soek en by­me­kaar­ge­maak. “Ek kon nie daar­mee uit Jo­han­nes­burg reis nie!” sê Rolanda. Die trou­koe­ke is deur Jo­zua se ma, Sa­lomé, ge­bak. Daar was drie soor­te: sjo­ko­la­de, suur­le­moen-en-pa­pa­wer­saad en wor­tel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.