DIE GE­VOLG

Huisgenoot Trou - - Rolanda & Jozua -

Jo­zua se strooi­jon­kers was (van links) Wolf­gang Mul­ler, sy broer, Da­niel Mal­her­be, en A­dam Ben­tel, ter­wyl Rolanda on­der­steun is deur C­han Mar­ti-Be­ha­ri, haar sus­ter Ren­tia Fo­bi­an en die ak­tri­se Na­dia Val­ve­kens. Die strooi­mei­sies se don­ker­blou rok­ke is ook deur Su­zaan Heyns ont­werp – elk­een kon hul eie styl kies. Rolanda se rui­ker is deur ’n vrien­din, La­tisha Du­ar­te, ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.