DIE PLEK

Huisgenoot Trou - - Rolanda & Jozua -

“Ons hou al­bei van Old Mac Dad­dy se re­tro-styl,” ver­tel die bruid. “Ons was een­keer daar vir ’n weg­breek en dit was so lek­ker ont­span­ne dat ons net daar be­sluit het dit sal per­fek wees as ons een­dag sou trou. ’n Mens kan let­ter­lik ’n na­week lank la­er trek!” Die ont­haal­saal is mi­ni­ma­lis­ties met baie hout en glas en ’n groot dek na bui­te. “Dit het so mooi en ge­sel­lig ge­lyk toe dit don­ker word en ’n mens die lig en warmte van bui­te af kon sien.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.