DIE DE­KOR

Huisgenoot Trou - - Charlenè & Niel -

Fee­tjie­lig­gies, glas­bal­le en loof het bo die ta­fels ge­hang. Op een ta­fel het ’n fliek­bord­jie ge­pryk. Die kaal wor­tel­koek is met room­kaas­ver­sier­sel en ’n uit­ge­sny­de beeld­jie ver­sier. Die strooi­mei­sies het roos­goud rok­ke in die styl van hul keu­se ge­dra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.