DIE DE­KOR EN KOS

Huisgenoot Trou - - Andriëtte & Glynn -

Die kos en ta­fel­de­kor het die Wes­kus­ge­voel weer­spie­ël. Gas­te kon in diep rot­tang­stoe­le en op lang ban­kies om die ta­fels kui­er. Op die spyskaart was bil­tong­s­op, ’n mos­sel­pot­jie, lams­vleis, groen­te­slaai en soet­pa­tat. ’n Ver­skei­den­heid kaas­koe­ke is as na­ge­reg voor­ge­sit. An­dri­ët­te sê brui­de moet tog ont­hou om op hul trou­dag te proe aan die heer­li­ke spyskaart wat hul­le be­plan het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.