DIE TA­FELS

Huisgenoot Trou - - Andriëtte & Glynn -

Die blom­me in ska­ke­rings van pruim en ou­tyd­se pienk is in hout­kis­sies op die ta­fels ge­rang­skik. An­dri­ët­te sê dis haar guns­te­ling-kleu­re en dit het haar som­mer tuis laat voel. Die on­ge­pleis­ter­de bak­steen­muur van die ont­haal­ver­trek het tot die warm, rustieke at­mos­feer by­ge­dra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.