DIE ROK

Huisgenoot Trou - - Andriëtte & Glynn -

Bi­an­ca het die asem weg­ge­slaan in ’n skep­ping van die ontwerper Hen­drik Ver­meu­len. Die bo­stuk was van chan­til­ly­kant ter­wyl die romp, wat af­ge­haal kon word, van rou sy­stof ge­maak is. Vir die ont­haal het sy die romp uit­ge­trek en ’n for­me­le aand­rok ont­hul van kant, sa­tyn en net­sy, af­ge­werk met vol­struis­ve­re. BO: Die trou­skoe­ne kom van Du­ne Lon­don in Sand­ton en het mooi by die trou- en kor­ter aand­rok ge­pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.