DIE PLAN

Huisgenoot Trou - - Bianca & David -

Bi­an­ca het die troue be­plan saam met haar ja­re­lan­ge vriend, sjef Myn­hardt Jou­bert, die 2013-wen­ner van kykNET se kos­pro­gram Kok­ke­door. Die twee het me­kaar 15 jaar ge­le­de ont­moet ter­wyl hul­le saam sen­ding­werk ge­doen het. Myn­hardt het ook die de­kor be­har­tig en ’n drie­gang­maal­tyd uit­ge­werk. El­ke gang is met ’n KWV-wyn ge­paar. Die kuns­te­naars Lois du P­les­sis, Au­gust West en Sa­me­gan de Waal het by die se­re­mo­nie op­ge­tree en die jazz-san­ge­res Clai­re P­hi­lips en die groep The Roc­kets by die ont­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.