DIE DE­KOR

Huisgenoot Trou - - Bianca & David -

Ap­pels is met goue verf ge­sproei en saam met die blom­me, goue kan­de­la­re, wit ker­se en glas­va­se as ta­fel­ver­sie­rings in­ge­span. Die ro­se het van ’n na­by­ge­leë buur­plaas af ge­kom. Die or­gi­deë is so in die va­se ge­pas dat die wor­tels sig­baar was om by die aard­se ge­voel van die troue te pas. “Die ge­heim is om die de­kor een­vou­dig en e­le­gant te hou,” sê Bi­an­ca. “Ek het baie i­dees op Pin­te­rest ge­kry.” Al was die bruids­paar by­na ’n uur laat weens die deur­me­kaar­spul toe hul­le die gas­te­boek gaan koop het (kyk op bl. 20), het sy haar nie laat ont­stel nie en se­ker ge­maak hul­le hou steeds ’n heer­li­ke op­skop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.