DIE DE­TAIL

Huisgenoot Trou - - Bianca & David -

Swart bord­jies het as plek­aan­wy­sers ge­dien en aan­ge­dui waar die se­re­mo­nie en ont­haal plaas­vind. Die bui­te­kant waar gas­te ge­kui­er ter­wyl die bruids­paar foto’s laat neem het, was ver­sier met lin­te in die kleur­ske­ma. Wit meu­bels is o­ral uit­ge­dra en sit­hoe­kies is ge­skep so­dat gas­te ge­mak­lik kon kui­er. Gas­te kon smul aan ca­napés wat in die vorm van ’n trou­mark aan­ge­bied is en uit oes­ters, ka­se en bro­de be­staan het. Die eet­ge­rei was e­mal­je­bor­de en hout­mes­se en ­vur­ke om by die aard­se ge­voel te pas. Von­kel­wyn en wyn is deur kel­ners aan­ge­dra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.