DIE KOEK, NA­GE­REG EN GE­SKEN­KIES

Huisgenoot Trou - - Bianca & David -

Bi­an­ca het op ’n drielaag-trou­koek be­sluit. Dis met hand­ge­maak­te sui­ker­blom­me af­ge­rond. Da­vid se tan­te, E­ve­li­ne Krau­se, het die sjo­ko­la­de­koek met mok­ka­ver­sier­sui­ker en sjo­ko­la­de-ga­na­che ge­maak. Die koek het deel van die na­ge­reg uit­ge­maak. Die bruid het self die lek­ker­nye op die na­ge­reg­ta­fel uit­ge­kies. Die gas­te­ge­sken­kies was Bi­an­ca se guns­te­ling-nou­gat, 1701.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.