DIE GE­VOLG

Huisgenoot Trou - - Yolandi & Pieter -

Die strooi­mei­sies het Óf dow­we pienk Óf sand­bruin rok­ke ge­dra, elk­een in ’n an­der styl. Hul handrui­kers was groot bos­se gips­kruid. Pleks van skoe­ne te dra het hul­le kant­lint om hul voe­te ge­bind met ’n skul­pie by die to­ne. Die strooi­mei­sies – Nic­ky Nel, Yo­lan­di se sus­ter Lizelle Kr­ü­ger, E­li­z­ma T­heron, Na­dia van Rens­burg en Ka­ren Fer­rei­ra – het elk ’n hout­bors­speld ge­dra waar­op hul amp vir die dag, “strooi­mei­sie”, uit­ge­kerf is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.