DIE DE­KOR

Huisgenoot Trou - - Yolandi & Pieter -

Die ta­fel­sit­plek­ke is aan­ge­dui met swart-wit foto’s van die gas­te wat teen boom­stom­pe aan­ge­bring is. Bloe­kom­tak­kies in blik­ke wat met bruin rif­fel­pa­pier en ’n dow­we pienk lint ver­sier is, het ’n ro­man­tie­se ge­voel ge­skep. Ver­weer­de hout­bord­jies met stel­lings soos “Ge­luk is om met jou bes­te vriend te trou” het die strand ver­fraai waar die bui­te­lug­se­re­mo­nie ge­hou is. Die eg­paar ver­tel hul­le wou op Lam­berts­baai trou om­dat dit hul guns­te­ling-va­kan­sie­be­stem­ming is en die plek waar hul siel tot rus kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.