DIE TROU­ROK EN KOS

Huisgenoot Trou - - Yolandi & Pieter -

Yo­lan­di se trou­rok is ge­maak deur ’n ont­wer­pers­vriend, Ger­hard Hey­mans, wat ook haar ma­triek­af­skeid­rok ont­werp het. Hul­le het be­sluit op ’n kort rok van cu­pi­on-kant met ’n lang chif­fon­romp bo-oor vir die strand­troue. Pie­ter het ’n bei­ge chi­no-broek met ’n wit lang­mou­hemp, waar­van die moue op­ge­rol was, en ’n on­der­baad­jie ge­dra. Die con­fet­ti was wit ve­re en veel­kleu­ri­ge roos­bla­re. By die bui­te­lug­re­stau­rant was die braai­roos­ters swaar ge­laai met ’n ver­skei­den­heid vis en see­kos. Daar was ook ge­braai­de lam, kai­ings, plaas­brood en kon­fyt. Die trou­koek is as na­ge­reg saam met an­der lek­ker­nye op ’n na­ge­reg­ta­fel voor­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.