DIE DE­KOR

Huisgenoot Trou - - Yolandi & Pieter -

Die ont­haal was in ’n mar­kies­tent wat op Muis­bos­skerm se par­keer­ter­rein op­ge­slaan is. Uit die tent se “dak” is wit ma­te­ri­aal en fee­tjie­lig­gies ge­dra­peer. Op el­ke ta­fel was ’n swie­ri­ge kan­de­laar waar­oor strin­ge kuns­pê­rels ge­hang het. Die kleur­ske­ma was wit en groen met ’n bie­tjie lig­pienk vir ek­stra kleur. E­le­men­te uit die om­ge­wing, soos mos­sel­skul­pe, is slim as de­ko­ri­tems in­ge­span. Strin­ge skul­pe en skul­pies wat in hart­jie­vorms ge­ryg is, het by die see­te­ma ge­pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.