DIE VOOR­KOMS

Huisgenoot Trou - - Yolandi & Pieter -

Ma­de­lai­ne se rok was van se­we lae net­sy, pienk voe­ring, wit sa­tyn en duif­grys kant. Sy het die kleu­re ge­kies om­dat dit by haar vel­kleur pas. Haar voor­koms is met ’n mo­di­eu­se kant­vleg­sel af­ge­rond. Die kap­sel was ge­mak­lik en in­for­meel en het haar laat voel as­of sy in ’n sprokie is, sê Ma­de­lai­ne. An­dré se vloot­blou-en-grys troupak is met ’n hout­strik­das van S­ti­ki op­ge­kik­ker. Vir die se­re­mo­nie is ’n hout­raam met groot pa­pier­blom­me deur Pa­per Re­pu­blic ver­sier. Die con­fet­ti was roos­bla­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.