DIE KOEK

Huisgenoot Trou - - Madelaine & André -

Die vier­laag­trou­koek was ’n sjo­ko­la­de-en-rooi­f­lu­weel­koek wat as voor­ge­reg voor­ge­sit is. Ja­de Ryn­houd van Tes­sa’s Ba­ke­ry in Kaap­stad is ’n vrien­din van Ma­de­lai­ne en het die trou­koek spe­si­aal as ’n ge­skenk ge­skep. Die eg­paar het dit die eer­ste keer by die ont­haal ge­sien en was mal daar­oor! Ka­se, bro­de en vars vrug­te was deel van die voor­ge­reg en is op lang ta­fels uit­ge­pak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.