DIE VOOR­KOMS

Huisgenoot Trou - - Madelaine & André -

Car­na het prent­jie­mooi ge­lyk in haar wit-, room- en i­voor­kleu­ri­ge rok met kant­de­tail deur die ontwerper Mi­cha­el Be­zui­den­hout, ter­wyl Ger­rie se lig­te pak goed ge­pas het by die aard­se te­ma. Car­na se roos­goud­ring be­vat on­der meer ’n di­a­mant wat Ger­rie se ma vir hom ge­gee het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.