DIE TE­MA

Huisgenoot Trou - - Carna & Gerrie -

Car­na en haar ma, San­dra, het baie van die de­ko­ri­tems self ge­maak. Ver­skil­len­de e­le­men­te het die plaas­te­ma uit­ge­beeld, soos die prent­jies van ska­pe op die kerk­pro­gram. Wind­pomp­vorms was ook vol­op – die ta­fel­lys­te was daar­op ge­druk en dit het as la­pel­ver­sie­rings vir die brui­de­gom en strooi­jon­kers diens ge­doen. Ter aan­slui­ting by die aard­se te­ma was die rang­skik­kings een­vou­dig maar tref­fend met on­der meer woes­tyn­ro­sies en gips­kruid wat los­sies in glas­fles­se ge­steek is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.