DIE DE­KOR

Huisgenoot Trou - - Carna & Gerrie -

Die ont­haal was in ’n a­re­na waar per­de oe­fen. Car­na sê die lap­vlag­gies het vir “’n bie­tjie vrou­lik­heid” ge­sorg te mid­de van al die plaa­s­e­le­men­te. Haar ma, San­dra, het vlag­gies van meer as 200 me­ter ge­maak! Die lap­har­te op stok­kies wat die strooi­mei­sies – vrien­din­ne van Car­na – pleks van rui­kers ge­dra het, is ook San­dra se han­de­werk. “Dit was lek­ker om al­les saam met my ma te kon be­plan.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.