DIE KOS

Huisgenoot Trou - - Carna & Gerrie -

Die gas­te het aan­ge­sit vir ’n boe­re­fees­maal: af­val, skaap­pas­tei, var­klies, hoen­der­rol, pam­poen­tert en groen­boon­tjies. “Hul­le het om­trent ge­smul en lek­ker om die ta­fels ge­kui­er,” ver­tel Car­na. Die na­ge­reg was ’n ver­skei­den­heid klein­koe­kies (kyk op bl. 33).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.