DIETAFELS

Huisgenoot Trou - - Carna & Gerrie -

Die by­na 500 gas­te het by lang ta­fels in die groot saal aan­ge­sit. Op die ta­fels was hout­plek­mat­jies met wind­pomp­de­tail daar­op en lang hout­plan­ke in die mid­del waar­op on­der meer boer­pam­poe­ne, staal­wind­pom­pies en skaap­beeld­jies met woes­tyn­ro­sies in ge­rang­skik is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.