DIE KOEK

Huisgenoot Trou - - Carna & Gerrie -

Die trou­koek was ’n wor­tel­koek wat met ’n ment­groen lint, bruin tou­tjie en vlag­gies ver­sier was. Die gas­te kon weg­lê aan rooi­f­lu­weel­kol­wyn­tjies wat soos ska­pies ver­sier was, en soet­koe­kies ge­bak deur die eer­ste Koe­ke­door-wen­ner, Ma­re­li Vis­ser. Die koe­kies kon in sak­kies huis toe ge­neem word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.