DIE VOOR­KOMS

Huisgenoot Trou - - Carna & Gerrie -

Danèl het in haar ma se trou­rok ge­trou. “Ons het dit hier en daar ver­stel om dit nom­mer­pas te laat sit en meer mo­dern te maak,” sê sy. Hen­drik het ’n nou­pas­sen­de grys­blou pak ge­dra. Om haar kop het Danèl ’n krans van ro­se en kryt­blom­me ge­dra. Sy het self haar ha­re oor haar een skou­er ge­sti­leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.