DIE ONT­HAAL

Huisgenoot Trou - - Danèl & Hendrik -

Die gas­te het on­der fee­tjie­lig­gies ge­smul aan on­der meer ge­krum­mel­de gar­naal­ster­te, koue salm en sout­pan­ne­koe­ke. Vir hoof­ge­reg is bees­vleis en by­ge­reg­te voor­ge­sit. Die na­ge­reg het crè­me brû­lée, mi­ni-kaas­koe­kies en sjo­ko­la­de­bruin­tjies in­ge­sluit. Die ta­fels is met kryt­blom­rui­kers ver­sier. “Ons het wit ak­sen­te en goi­ing ge­bruik vir ’n een­vou­di­ge voor­koms,” sê Danèl.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.