DIE AAN­KOMS

Huisgenoot Trou - - Danèl & Hendrik -

Hen­drik en sy strooi­jon­ker het met ’n boot by die se­re­mo­nie aan­ge­kom. “Toe hul­le vet gee, haak die en­jin vas en jaag hul­le vol­stoom,” ver­tel Danèl. “Dit het nes ’n to­neel uit ’n Ja­mes Bond-fliek ge­lyk!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.