DIE VOOR­KOMS

Huisgenoot Trou - - Danèl & Hendrik -

Craig en Va­nes­sa het ’n styl­vol­le prent­jie uit­ge­maak – hy in ’n vloot­blou pak en strik­das en sy in ’n rok deur Hen­drik Ver­meu­len. Die strooi­mei­sies het ook in die kleur­ske­ma ge­pryk. Hul­le het lang vloot­blou chif­fon­rok­ke met ’n krui­se­ment­kleu­ri­ge lint om die mid­del ge­dra. Hul rui­kers van ko­raal­kleu­ri­ge ro­se het prag­tig teen hul don­ker vloot­blou rok­ke af­ge­steek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.