DIE ROK

Huisgenoot Trou - - Vanessa & Craig -

Va­nes­sa se rok deur Hen­drik Ver­meu­len B­ri­dal Cou­tu­re het ’n i­voor­kleu­ri­ge bo­lyf van sy­sa­tyn en Fran­se chan­til­ly-kant is daar­op vas­ge­werk. Die bal­romp van I­ta­li­aan­se sy (Du­pi­on) met ’n bo­laag van sy en or­gan­za is oor ’n net­sy-on­der­rok aan­ge­trek. Na­dat die for­me­le foto’s ge­neem is, het Va­nes­sa haar “par­ty­tjie­romp” aan­ge­glip – ’n knie­leng­te A-lyn­romp van Du­pi­on-sy met ’n kant­bo­laag wat met vol­struis­ve­re ver­sier is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.