DIE DE­TAIL

Huisgenoot Trou - - Vanessa & Craig -

LINKS BO: Die volg­or­de van die ver­rig­tin­ge en an­der be­lang­ri­ke in­lig­ting is ge­druk op ’n klein spaan wat in die hit­te ook ’n nut­ti­ge waai­er was. ’n Rooi-en-wit “trou­wens-arm­band” was aan el­ke spaan vas­ge­knoop met die woor­de: “Wens vir iets ter­wyl jy die arm­band aan­bind . . . Dan­kie dat jy ons spe­si­a­le dag met ons deel ter­wyl ons ook die knoop deur­hak.” REGS BO: Ou­li­ke bors­spel­de het die twee ring­dra­ers se be­lang­ri­ke taak aan­ge­kon­dig. Re­nos­ter-la­pel­wa­pens is pleks van knoops­gat­rui­kers deur die brui­de­gom en sy ge­volg ge­dra. Pleks van trou­ge­sken­ke het die eg­paar ge­vra dat gas­te ’n s­ken­king aan die Ka­rie­ga-wild­re­ser­vaat in die Oos-Kaap maak. REGS: Een van die trou­kleu­re was koraal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.