DIE EER­STE DANS

Huisgenoot Trou - - Vanessa & Craig -

Die eg­paar het die dans­vloer ge­o­pen op die maat van (I’ve Had) the Ti­me of My Li­fe uit die rol­prent Dir­ty Dan­cing en het selfs die fliek se i­ko­nie­se dans­to­neel her-skep. “Ons het les­se ge­neem, maar ek kan steeds nie glo ons het dit reg­ge­kry nie. Nie­mand het dit ver­wag nie – dit was ’n ver­ras­sing!” ver­tel Va­nes­sa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.