DIE KOS

Huisgenoot Trou - - Vanessa & Craig -

Vars oes­ters met ’n aar­bei-, ba­si­li­een swart­pe­per­sal­sa is as ca­napés voor­ge­sit. Die voor­ge­reg was sta­dig ge­roos­ter­de Oos­ter­se var­klies op ’n liet­sjie-slaai met se­sam­saad­sous. Vir die hoof­ge­reg was daar on­der meer gemarineerde, ge­braai­de vol­struis­fi­let. Die na­ge­reg is deur eg Suid-A­fri­kaan­se lek­ker­nye ge­ïn­spi­reer: koek­sis­ter-truf­fels, melk­tert-pan­na cot­ta en A­ma­ru­la fud­ge.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.