DIE DE­KOR

Huisgenoot Trou - - Vanessa & Craig -

Die kleur­ske­ma was vloot­blou, koraal en krui­se­ment. “Ek het ge­hou van die i­dee van iets an­ders en dit het baie goed ge­werk,” ver­tel Va­nes­sa. Op die ta­fels was rui­kers van on­der meer i­voor- en ko­raal­kleu­ri­ge ro­se, gips­kruid en spel­de­kus­sings. Kan­de­la­re en ’n ver­skei­den­heid an­tie­ke va­se en tee­pot­te het saam met die hel­der kleu­re ’n antieksjiek ge­voel aan die ont­haal ver­leen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.