DIE PLEK

Huisgenoot Trou - - Vanessa & Craig -

Die paar­tjie het Roode­zand se tui­ne be­hoor­lik vir hul foto’s be­nut. Daar­na het hul­le saam met hul gas­te in die ont­haal­saal op die plaas ge­kui­er. Hul­le het op die­self­de plaas vir die na­week van hul troue oor­ge­bly. “Toe ek die og­gend van ons troue wak­ker word, gee Jo­sua vir my die mooi­ste brief oor hoe­kom hy met my wou trou,” ver­tel An­ja.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.