DIE SE­RE­MO­NIE

Huisgenoot Trou - - Anja & Josua -

Die pleg­tig­heid is on­der die herfs­bo­me in die prag­ti­ge tuin ge­hou. Een­vou­di­ge, maar tref­fen­de de­tail het die tuin ver­sier. Kran­se van bloe­kom­tak­kies en blom­me het uit die bo­me ge­hang en op die ban­kies was knie­kom­ber­sies teen die herfs­koue. An­ja se pa, Durr, het saam met haar in die paad­jie af­ge­stap op die maat van die trou­mars, wat op vi­o­le ge­speel is deur haar nig­gies, Wil­mien en Alt­hea. An­ja sê: “Een van die bes­te oom­blik­ke was om te sien hoe Jo­sua vir my wag. Dit was die mooi­ste prent­jie ooit: sy ge­sigs­uit­druk­king en die son wat op ons skyn ter­wyl ek na sy trou­be­lof­tes luis­ter en my­ne lees.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.