DIE VOOR­KOMS

Huisgenoot Trou - - Anja & Josua -

Die trou­rok het be­staan uit ’n vloot­blou bo­stuk af­ge­rond met lig­blou, hand­ge­kleur­de antieksjiek kant, en ’n grys net­sy­romp. Dis die ontwerper Ala­na van Heerden se han­de­werk. “Ala­na het nie ’n oog­lid ver­roer toe ek sê ek soek ’n blou­grys rok en dat dit so on­tra­di­si­o­neel moont­lik moet wees nie!” sê An­ja. Haar rui­ker en haar­ver­sie­ring het pinkster­ro­se, ro­se, o­lyf­tak­kies, sil­wer kruis­kruid leeu­bek­kies in­ge­sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.