DIE GE­VOLG

Huisgenoot Trou - - Anja & Josua -

An­ja se strooi­mei­sies, al­mal vrien­din­ne uit haar ho­ër­skool­ja­re, het elk ’n net­sy­romp in ’n an­der kleur en ’n een­vou­di­ge swart kant­top ge­dra. Elk­een het ’n string klok­kies vas­ge­hou ter­wyl hul­le saam kan­sel toe ge­stap het. “Die sag­te ge­klin­gel was die mooi­ste ge­luid,” sê An­ja.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.