Est­her Ma­lan

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Huis­ge­noot se ass­sis­tent­kos­re­dak­teur het van die heer­li­ke ge­reg­te in ons re­sep­af­de­ling help skep. Wat is die erg­ste di­eet wat jy al ooit pro­beer volg het? Ek het een­keer ’n di­eet ge­volg wat be­hels dat jy ’n groot pot sop van sel­de­ry, ta­ma­tie en wor­tel in wa­ter kook. Dan mag jy net sop eet. Niks an­ders nie. Net die sop. Wat is al­tyd in jou ys­kas? A­vo­ka­do’s. Ek is mal daar­oor! Ek maak graag slaai van bul­gur, rooi nier­bo­ne of ke­ker­ert­jies en voeg a­vo­ka­do by – dis ’n wen­kom­bi­na­sie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.