A­dri­an Pen­z­horn

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

A­dri­an, ’n ge­re­gis­treer­de di­eet­kun­di­ge van Kaap­stad, het die ge­sins- en me­ta­bo­lis­me­di­eet spe­si­aal vir Huis­ge­noot se le­sers op­ge­stel. Wat is die be­lang­rik­ste ding om te ont­hou wan­neer jy ge­wig pro­beer af­skud? Eet klei­ner hoe­veel­he­de on­ver­werk­te kos en pro­beer so­veel moont­lik oe­fen en be­weeg. Wat is jou guns­te­ling­soet­goed? Grond­boon­tjie­bot­ter­ge­vul­de M&M’s is die bes­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.