EET-MEER-WEEG-MINDERDIEET

Is dit moont­lik om na har­te­lus weg te lê en steeds ge­wig af te skud? Met dié di­eet kan jy!

Huisgenoot Wendiëte - - Inhoud -

Ja, dit is moont­lik om na har­te­lus weg te lê én ge­wig te ver­loor – ons wys jou hoe.

PAR­TY men­se se oë is gro­ter as hul maag, maar an­der s’n is be­slis nie! Baie men­se het groot maal­tye no­dig om ver­sa­dig te voel. Vir hul­le is dit by­na on­moont­lik om vol te hou met ’n di­eet van piep­klein por­sies. Dik­wels ver­gryp hul­le hul­le dan aan e­nig­iets wat voor­kom wan­neer die hon­ger­py­ne on­houd­baar word en gou is die di­eet ver­ge­te.

Maar ge­stel jy kan ge­wig ver­loor ter­wyl jy meer eet? Klink dit te goed om waar te wees?

Ons het die ge­re­gis­treer­de di­eet­kun­di­ge B­ri­git­te Le­cler­cq van Pa­no­ra­ma Die­ti­ti­ans in Kaap­stad ge­vra om ’n di­eet saam te stel wat dit vir jou moont­lik maak om ’n vol bord kos te eet en steeds ki­lo’s af te skud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.