SKEP NET GENOEG
Met dié maklike gids kan jy op enige plek seker maak jy eet porsies van die regte grootte.
Een van die oorsake van oorgewig is dat ons porsies kos te groot is. Gelukkig kan ’n mens jou porsies tjoeftjaf met die hand meet