MY WERK MAAK MY SIEK

Daar­die lang ure wat jy ag­ter die les­se­naar deur­bring, ver­hoog die ge­vaar dat jy ’n leef­styl­siek­te op­doen

Huisgenoot Wendiëte - - Inhoud - DEUR DA­LE­NA T­HERON

Sit jy jou dae om? Moe­nie dat jou kan­toor jou o­lik maak nie – hier is wat jy kan doen.

LANK sit word reg­streeks ver­bind met ’n gro­ter ri­si­ko vir chro­nie­se leef­styl­siek­tes soos vet­sug, hoë bloed­druk en hoë cho­les­te­rol. So sê dr. Can­di­ce Chris­tie, hoof van die de­par­te­ment mens­li­ke ki­ne­ti­ka en er­go­no­mie aan die R­ho­des-u­ni­ver­si­teit in Gra­ham­stad.

“As jy te lank ag­ter jou les­se­naar sit, ver­sleg jou bloeds­om­loop en kan dit sty­we spie­re en ’n bi­o­me­ga­nie­se wan­ba­lans ver­oor­saak,” sê Lind­sey Yves, ’n sport­te­ra­peut van Kaap­stad. Dit be­te­ken dat se­ke­re spie­re te sterk of te swak vir an­der spie­re word om­dat som­mi­ges oor­ge­bruik en an­der on­der­ge­bruik word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.