HUL DI­EET: ’N TI­PIE­SE DAG

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

ALETTÉ

“Kool­hi­dra­te en sui­ker is my on­der­gang! Maar ek eet graag eer­der rog­brood. Ek sluit al my maal­tye af met ’n vrug, wat my sui­ker­lus in toom hou. Ek kom ag­ter ek hoef nie tus­sen­in te peu­sel nie, want my maal­tye hou my ver­sa­dig.”

Ont­byt

Na­tuur­li­ke dub­bel­room­jo­gurt met pa­pa­ja en twee klein snye rog­brood, swart kof­fie

Mid­dag­e­te

Twee snye rog­brood met sam­pi­oe­ne, spi­na­sie en ’n klein por­sie moz­za­rel­la­kaas

Aand­e­te

Salm met groen­te (ta­ma­ties, spi­na­sie, wor­tels, bot­ter­skor­sie en kno­pie­sam­pi­oe­ne)

HEINZ

“Soos die spreek­woord sê: Eet ont­byt soos ’n ko­ning, mid­dag­e­te soos ’n prins en aand­e­te soos ’n kerk­muis – al kry ek dit nie al­tyd reg nie. Ek pro­beer so­veel moont­lik pro­te­ïen in­kry, ver­al met ont­byt”.

Ont­byt

Ei­ers en spek, ’n a­vo­ka­do en fe­ta­kaas

Mid­dag­e­te

Hoen­der met ’n groen­slaai

Aand­e­te

Ge­roos­ter­de hoen­der met ’n por­sie groen­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.