GEEN KORT­PAAIE NIE ...

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Wat ge­beur as jy net om jou maag ge­wig wil ver­loor of net jou bo­be­ne fer­mer wil maak? “Dit word kol­ver­min­de­ring ge­noem en is ’n mi­te,” ver­dui­de­lik Ma­rij­ke. Die oe­fen van ’n spe­si­fie­ke spier sal nie tot vet­ver­lies in daar­die deel van die lyf lei nie. Jy gaan by­voor­beeld nie ’n plat maag hê as jy net maag- en op­sit­oe­fe­nin­ge doen nie – en om op die klei­ner spie­re te kon­sen­treer, is nie ’n slim ma­nier van oe­fe­ning doen nie.

“Jy moet jou he­le lyf oe­fen om re­sul­ta­te te sien,” sê Ma­rij­ke. Al het i­so­la­sie-oe­fe­nin­ge voor­de­le, laat saam­ge­stel­de oe­fe­nin­ge (vol­lyf­be­we­gings soos die mees­te oe­fe­nin­ge in die pro­gram op bl. 10) meer spier­groe­pe te­ge­lyk werk, wat die bes­te ma­nier is om vet­ver­lies te be­na­der.

“As jy ge­wig om jou maag wil ver­loor, moet jy ge­sond te eet. Maag­spie­re se vorm word in die kom­buis be­paal!” sê Ma­rij­ke.

(Blaai om)

Heinz en Aletté bly ge­mo­ti­veerd met die hulp van hul per­soon­li­ke af­rig­ter, Ma­rij­ke Cil­liers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.