BALGOOIE

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Staan met jou voe­te skou­er­breed­te uit­me­kaar en jou knieë ef­fens ge­buig. Hou ’n swaar oe­fen­bal bo jou kop.

Doen dit ter­wyl jy uit­a­sem en jou maag­spie­re saam­trek.

Gooi die bal met so­veel krag moont­lik op die grond voor jou neer.

Hurk en tel die bal op. Lig die bal tot na­by jou bors en be­weeg te­rug na die be­gin­po­si­sie.

(Blaai om)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.