AF­DRAAN­DE OPSTOTE

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Neem ’n op­stoot-po­si­sie in met jou han­de on­der jou bors op die vloer, so­wat skou­er­breed­te uit­me­kaar, ter­wyl jou to­ne op ’n ste­wi­ge lae ban­kie rus.

Laat sak jou bors na die vloer tot dit by­na aan die vloer raak. Buig ter­self­der­tyd jou elm­boë 45 gra­de en a­sem in. A­sem uit en druk jou bo­lyf op na die be­gin­po­si­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.